Hulp met bestellings

 
1. Dit is eerstens belangrik dat jy registreer as 'n gebruiker. Sodra jy 'n profiel geskep het, kan jy na hartelus stories koop op die storiewinkel.
2. Snuffel deur ons stories en kies jou stories. Die stories sal in jou storiewaentjie gebêre word.
3. Wanneer jy gereed is om te betaal gaan jy na 'Checkout'. Al jou items sal op jou profiel gestoor wees.
4. Vul die nodige inligting in en selekteer die betaalmetode. Indien die stories verniet is kan jy net 'continue' druk en aangaan.
5. Sodra jy die bedrag in Kliekclick se rekening betaal het, sal jou bestelling geprosesseer word. Jy sal 'n epos ontvang wat 'n skakel bevat wat jou sal teruglei na jou profiel op die winkelblad. Jy sal van hier af jou storie kan aflaai in e-formaat by 'Downloads.'
6. MAAR indien die storie VERNIET is, kan jy direk na die 'downloads' gaan en jou storie daar aflaai.
7. Onthou om 'n e-leser program af te laai op jou tablet, slimfoon, rekenaar of e-leser om die stories te kan lees en geniet.
 
Indien jy steeds tegniese probleme ervaar kontak info@kliekclick.co.za
Powered By OpenCart
KliekClick Storiewinkel © 2018