Oor ons

Kliekclick maak lees lekker deur seker te maak dat kinders mal sal wees oor ons stories.

Ons doen dit so:

  • Ons vra kinders van watter stories hulle hou.
  • Kinders kan self stories skryf.
  • Die stories is van kort tot langer en lank. Daar is ook vervolgverhale.
  • Die stories is goedkoop – baie.
  • Jy (of jou ouers) kan op verskillende maniere VEILIG betaal.


Lees die stories ORAL
- in boeke
- op ’n tablet
- op ’n selfoon / slimfoon
- op ’n rekenaar.

Kliekclickers weet dat as mens nie lees nie, jy KLAAR verloor het! 

 

Word ’n Kliekclicker vir ’n daaglikse leeskick 

Kliek hier vir meer inligting oor ons.

 

Powered By OpenCart
KliekClick Storiewinkel © 2018